Wat gebeur gedurende die studie?

Die studie duur tot en met 72 weke (tot en met 17 maande) met 29 besoeke vir toetse en 2 hospitaal oorbly besoeke.

*Aan die einde van die studie sal jou kind die opsie hê om in te skryf vir ‘n langtermyn opvolg studie waarin jou kind se gesondheid gemonitor sal word vir ‘n bykomende 15 jaar.

Wie kan aansluit?

Sifting

Voordat daar met die studie begin word sal jy toestemming moet gee vir jou kind om deel te neem deur ’n Ingeligte Toestemmingsvorm te lees en te onderteken. Afhangende van hul ouderdom sal sommige kinders ook kan toestemming gee deur die ondertekening van ’n Ingeligte Instemmingsvorm. Die studiedokter sal dan informasie kollekteer en toetse doen om seker te maak dat die studie reg is vir jou kind.

Ander toetse

Behandeling en Opvolg

Die studie het 2 behandelingstydperke tesame met 2 opvolgtydperke:

Hoe word OAV101 gegee?

OAV101 word gegee as ’n eenmalige inspuiting in die laer deel van die ruggraat (intratekale inspuiting).

Wat is OAV101?

Watter tipe toetse sal op my kind gedoen word?

Sommige van die toetse wat jou kind gedurende die studie sal hê sluit in:

*Geestesgesondheidsondersoek kan nie toepaslik wees vir kinders jonger as 7 jaar nie.

Hierdie is slegs ’n paar van die toetse wat gedurende die studie sal plaasvind. Jou kind sal nie tydens elke besoek al hierdie toetse ondergaan nie. Gesels met die studiedokter vir meer inligting.

Versorgers sal ook gevra word om ’n vraelys in te vul oor hoe hul kind se SMA hul daaglikse lewe affekteer.